Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boishaai wen 18 wedstryde

Boishaai wen 18 wedstryde
 
2011-03-31


BOISHAAI se rugbyspanne het die afgelope naweek tydens die rugbydag wat op Sutherland aangebied is, 18 van hul 20 wedstryde gewen.

Die o.19A span het Hoërskool Punt van Mosselbaai met 43-5 afgeslag terwyl die o.19B span vir HTS Drostdy (Worcester) met 27-12 geklop het.

Die o.16A span het Bellville met 42-6 geklop, die o.15A-span het vir Brackenfell met 17-5 geklop en die o.14A span het vir Union High met 19-0 geklop.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za