Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl karatekas presteer

Paarl karatekas presteer
 
2011-03-31


NÁ strawwe uitdunne twee weke gelede, het 115 karatestudente van 22 verskillende geaffilieerde style, plekke behaal in die Karate Boland-span (Alle Style) wat die afgelope naweek Boland verteenwoordig het tydens die Karate Suid-Afrika (KSA)-proewe in Gauteng.

Coral Jacobs (Eersterivier), Etienne Marais (Paarl), Shukry Sedan (Worcester), Marcello Ross (Paarl), en John Solomon (Paarl) is druk besig om voor te berei vir hul plek in die Protea-span se ranglys, wat sal bevestig wie Suid-Afrika in Oktober gaan verteenwoordig tydens die Statebondspele (WKF) in Australië, asook by die Sone 6 kampioenskappe in Mosambiek later vanjaar.

Hulle het Suid-Afrika verteenwoordig tydens die Wêreld Karatefederasie se kampioenskappe in Serbië en ook die All African Games in 2010.

Karate Boland is die enigste erkende provinsiale alle style sportkarateorganisasie en bestaan tans uit 22 geaffilieerde style, onder andere Goju Ryu, JKA, Ryushinkan, Tenshinkan, Funakoshi International SA, Karate Zen, Shotokan en Shorin Ryu.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za