) Baie dankie aan munisipale werkers wat tot na 12 uur Saterdagnag gewerk het om die watertoevoer in Hoofstraat Suider-Paarl te herstel! Inwoner
) Article on Paarl Tourism long overdue! Complete shake up needed! Your article is too mild considering the bad service to the community! Learn from Franschhoek. Websites embarrassing.
) A great need for well trained tourism personnel, also to be able to communicate properly. Tourism is a dedicated job not just another job for a council employee!
) As Noorder-Paarl Sekondęr nooit sy hekke sluit nie, moet hulle inbrake verwag.
) Sies aan Pappa Patrick. ‘Skoliere’ was almal Argentynse kollegestudente by drankwinkel naby streekhof.
) Baie dankie aan Paarl Hospitaal en ambulansdienste. My oupa het hartaanval gekry en weens hul vinnige optrede sterk hy nou mooi aan.
) Oe ja ek stem 100% saam met ’n pyltjie vir die boulevard na die Mall toe!
) Parkeerpryse in die Paarl is belaglik. Julle verdryf voornemende kopers uit die dorp. Gratis parkering by die Mall en ander winkelsentrums.
) Beskerm die polisie misdaad?
) Ek wil voorstel dat Goolam ’n paar tips by die Ebrahim-familie van Broadway kry, want ons kan sien jy is nie die naam “sakeman” werd nie.You are nothing but a CONMAN!
) Goolam Doola Mohamed is ’n groot skurk. Hy smous met onwettige sigarette, ontduik aksynbelasting.
) Ambulans: As daar so baie probleme is, hoekom kan Paarl nie sy eie noodnommer kry nie?