Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Paarl Sakekamer nooi alle besighede uit om deel te neem aan hul eerste potjiekoskompetisie op 4 Mei van 14:00 by die Paarl Rugbyklub (R300 per span). Kontak 078-028-8689 of info@paarlsakekamer.co.za
More News