Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2011-04-07


KRIEKET

* Paarl-Oos Krieketklub bied op 14 April ’n gholfdag aan by Paarl Gholfklub. Skakel vir Justin Watts (073-297-1822) of Dirk Burger (083-458-3975) vir meer besonderhede.

* Paarl-Oos Krieketklub se prysuitdelingsfunksie vind plaas op 6 Mei (19:00) by die Bolandpark-stadion.

) RUGBY

* Villagers Newton bied Saterdagaand ’n disko aan by 2Shots. Vir meer besonderhede, skakel Jannie Japhta by 078-147-3082.

* Riverstones speel Saterdag teen Allandale op Drakenstein Gevangenis se velde. Die bus vertrek om 12:00 vanaf Chicago. Koste is R20.

* Violets speel Saterdag teen Windmeul United op die A-veld by die Daljosafat-stadion. Violets het Saterdag vir Pêrel United met 49-7 geklop. Norman Kermis is aangewys as speler van die wedstryd.

* Paarl Rangers speel eerskomende Saterdag weg teen die span van Strand. Die bus vertrek om 11:00 stiptelik vanaf Groenheuwel en 11:30 vanaf die Drakenstein Biblioteek. Busgeld beloop R20 vir spelers en R30 vir toeskouers. Skakel 083-286- 7761 vir meer besonderhede.

* Young Gardens RFC speel Saterdag teen Young Standards op Daljosafat-stadion. Oefeninge is Dinsdae en Donderdae vanaf 18:00 by Daljosafat en alle voornemende spelers is welkom. Vir enige navrae, kontak Mario by 021-870-1081 en William Meyers by 082-0766-182.

* Paarl Rangers bied ’n Paasnaweek-toer na Hermanus. Die klub sal op Paas-Vrydag na Hermanus vertrek en weer die Sondag terugkeer. Kontak die sekretaris per sms of oproep by 083-286-7761 of stuur ’n e-pos na paarlrangers@gmail.com.

* Young Gardens Rugbyklub bied op 15 April sy jaarlikse gholfdag by die Paarl Gholfklub aan. Inskrywingsgelde is R1600 per 4-bal. Kontak Mario (082-380-2680), Dewayne (084-581-6661) of William by (082-076-6182).

) SOCCER

* Paarl Soccer Club is celebrating its 50th anniversary. The club is in the process of establishing a special committee to facilitate the organising of these celebrations. Contact Lionel Matthee at 072-239-2181 or 021-807-4847.

) PRETSTAP

* Boland Skool vir Outisme Pretstap bied ’n pretstap op Saterdag 16 April. Alle stappers moet baniere en bewusmakingsplakkate saambring om te dra gedurende die stap, asook swart, wit en ligbou aantrek en die waaghalsiges kan hare spuit of gesig verf. Skakel vir Alecia van der Westhuizen by 082-357-2948 of principal.bolandautism@gmail.com.

) POWERLIFTING

* The Paarl Physical Culture Club is the host of the Boland Powerlifting coaching seminar to be followed by an interclub powerlifting competition on 16 April at the Boland Cricket Academy (Boland Park).

) BODYBUILDERS

* Bodybuilders in the Paarl area must register (R50) with Boland in order to take part in championships. Contact AC Adams at 021-862-8009 or 071-178-0578 for more information. Paarl will be the venue for the SA natural bodybuilding championships at the Noord-Eind Primary School on 15 October.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za