Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugbytoernooi

Rugbytoernooi
 
2011-04-07


DIE Young Standards Rugbyklub, wat vanjaar sy 120ste bestaansjaar vier, bied op Saterdag 23 April die Fish King Tien-aan-’n-Kant-toernooi op die Faurestraat-stadion aan.

Die agt spanne wat sal deelneem, is Paarl-klub, Young Peoples, Rangers, Young Gardens, Violets, Simondium, Young Standards en die streekkampioen, Vineyards.

Daar sal o.16 (08:00), o.20 (13:00) en senior wedstryde (17:00)gespeel word.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za