Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hardloopresep kan ook teen Namibië werk

Hardloopresep kan ook teen Namibië werk
 
2011-04-07


INDIEN die agterspelers van die Boland Kavaliers hulle sin wil hê gaan die Namibiërs dit Vrydagmiddag op Boland-stadion ontgeld in hul Vodacombeker-wedstryd.

Ná verlede naweek se hardlooprugby teen die Luiperds, met Boland wat 43-14 gewen het, kan die biltongboere hulle regmaak vir hope duikslae om die Bolanders van hulle doellyn af weg te hou.

Loffie Eloff se agterspelers het verlede naweek in die Luiperds se doelgebied geboer en vyf van hul ses drieë gedruk. Dit moet vir seker vir die wynboere selfvertroue gegee het en die wedstrydplan om die bal wyd te speel begin uiteindelik werk.

Vrydagmiddag se wedstryd begin om 16:00.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za