Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2011-04-07


* Stamp Fair. The Paarl Stamp Fair will be held on 16 April from 09:00 to 12:30 at St Petri Lutheran Church Hall (corner of Durr & Orange Street).
* Ford-voertuie. Die klub vir eienaars van Ford-voertuie, Team Fiësta, hou hul saamtrek Saterdag om 10:00 by die DBV Paarl. Lede sal troeteldierkos saambring en oorhandig. Alle motorliefhebbers is welkom solank ’n voedseldonasies gebring word. Kontak Anya (072-790-6248) of Suzette (021-863-2720).
* Hondeskou. ’n Staffie-skou word gehou op 17 April by die Jagtershof-sportterein in Kuilsrivier. Alle opreggeteelde Staffies vanaf die ouderdom van vier maande is welkom. Inskrywings vind plaas vanaf 11:15 en beoordeling vind om 12:30 plaas. Skakel Stella by 078-432-9454 of staffieclub@gmail.com.
* Vroue. Die VLV Aandtak, Paarl vergader op 14 April om 19:15 te Hoofstraat 141, Paarl. Lynette Barnes, voorsitter van die Wes-Kaap Byevereniging sal praat oor byeboerdery. Daar sal ook ’n uitstalling wees van handgemaakte kaartjies deur Engela Wright en voordrag sal gelewer word deur Daniëlle van Staden (HMS). Vir navrae, skakel Charlotte le Grange by 021-863-1944 of 083-659-6213.
* Auditions. Auditions will be held for Miss Amstelhof and Mr Nice Guy on 30 April at Amstelhof School Hall. Entry fee is R10. The crowning will take place in September. For more information, contact Godwin on 083-280-4799 or 021-872-5942.
* Sangaand. VGK Huguenot se mannekoor bied ’n sangaand aan op Sondag 10 April om 18:00 by die kerk. Die Royal Stars sal ook by die geleentheid optree. Kaartjies is R20 by die Mannekoor-lede. Vir navrae, skakel Robert Frans by 073-229-5225.
* Trip. The Charleston Hill Group presents a trip to Saldanha Bay, Vredenburg Mall and Mykonos on 28 May. Tickets for the trip cost R120. The bus leaves at 07:00 from the Annunciation Church. For enquiries, contact John Goliath on 021-862-0089.
* Biddag. Die senior burgers van Lanquedoc hou Sondag 17 April van 14:00 ’n biddag teen dwelms, drankmisbruik en prostitusie. Dit word aangebied in samewerking met verskeie kerke en sprekers, asook die polisie.
* Strooidak-feesmark. ’n Keuringsdag vir diegene wat belang stel om hul produkte by die jaarlikse Strooidak-feesmark in November te verkoop, word eersdaags gehou.

Artikels sal deur ’n keurkomitee vir gehalte en prys gekeur word op 14 Mei te De Tyger NG Gemeente (hoek van Hannes Louwrylaan en McGuiness-straat in Parow). Die sluitingsdatum vir aansoeke vir die keuringsdag is 6 Mei. Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie. Uitstallers met handgemaakte artikels sal voorkeur geniet, volgens kwaliteit, keurige aanbieding en bekostigbaarheid (vir die Kersgety). Kontak Margie du Plessis by 072-229-8396.
* Protea and tree sale. The annual protea and tree sale at Inca Vale Alpaca Farm on the outskirts of Wellington will be held on Saturday (09:00-16:00) and Sunday (09:00-13:00).

At the Open Day there will be a variety of Proteaceae species. There will be pincushions, leucadendrons and some proteas available in various size bags. Contact Nicky on 082-4983-124. A variety of trees in 10 litre bags (1,6-2m in height) will also be on sale.

Their home grown organic alpaca manure will also be on sale. Contact Gavin on 082-3402-650.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za