Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou by manne-aand

Vrou by manne-aand
 
2011-04-07


DIE ATKV-tak Wellington het onlangs heerlik gekuier by 地 manne-aand - met 地 vrou as spreker. Lise Beyers, rubriekskrywer, het nie net jagstories nie, maar ook 地 paar resepte met die manne gedeel.

Dit is gevolg deur 地 ete en wynveiling met bydraes van plaaslike wynkelders. Die opbrengs gaan vir belangrike welsynsprojekte in Wellington en omgewing. Om lid te word van die aktiewe ATKV Wellington-tak kontak Hentas Kotze by 083-309-7411.

Die tak se volgende projek is 地 heerlike gesinsdag by ATKV Goudini op 9 April (slegs R20 en R10 per kind). Kontak vir Herbert Sills by 082-374-3146 om te bespreek.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za