DIE VGK Huguenot bied ’n ontbyt met die Springbokafrigter Peter de Villiers as spreker op Saterdag 16 April om 08:00 in die Strauss-saal aan. Die tema is Węreldbeker 2011. Daar sal ook ’n gelukkige trekking wees. Kaartjies teen R100 per persoon is beskikbaar by Gerald Fortuin by 083-568-6260 of by Donovan Daniels by 071-205-6356.