Nuwe boek
2011-04-07
DIE bekendstelling van Winnie Rust se nuwe boek, “Margie van die seminary en ander verhale” vind plaas op Donderdag 14 April om 19:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Bespreek jou plek voor 8 April by 021-406-3477.
More
News
|