TWEE voldagmeesterklasse in tekenkuns gaan vanaf 16 April vir twee Saterdae deur Marieke Kruger aangebied word.
Jy kan kies tussen twee temas, naamlik portretstudies in houtskool of atmosferiese landskapstudies of kleurpastelle in pen en inkwas.
Die klasse word aangebied by die Jack Meyer Kunssentrum in die Paarl en vind plaas vanaf 09:00 tot 16:00.
Kostes vir die klasse beloop R150 vir lede en R170 vir nie-lede.
Vir besprekings, kontak Marieke Kruger by 072-470-2074 of by 021-872-0831.