Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nuwe bestuur gekies

Nuwe bestuur gekies
 
2011-04-14


DIE nuwe bestuur van Drakenstein Edu-krieketklub vir die 2011/2012 seisoen is onlangs aangewys.

Die komitee is William Philander (voorsitter), Godfrey Alexander (ondervoorsitter), Jeff Green (sekretaris), Wayne Martin (hulp-sekretaris), Gerswin Philander (kassier), Cornel Carelse (hulp-kassier) en addisionele lede Elton Alexander en Enver van Breda.

Die afrigter is Butch Green en die kapteins is Wayne Jacobs (eerste span), Franco Davids (tweedes) en Cornel Carelse (derdes).




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za