Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Baanfietsryers presteer

Baanfietsryers presteer
 
2011-04-14


VERSKEIE Paarlse baanfietsryers het tydens die Wes-Kaapse kampioenskappe wat die afgelope naweek in Bellville aangebied is, goeie rekenskap van hulself gegee.

Ryers van die Yorkshire Fietsry-akademie wat in die eerste drie plekke geëindig het, is:

Naelry o.16: 2. Jean Claude Jantjies en 3. Graeme Ockhuis. 500m tydtoets o.12: 2. Daniston Perrins.

2000m enkelagtervolging o.16: 2. Graeme Ockhuis.

1500m o.16: 1. Graeme Ockhuis 3. Jean Claude Jantjies.

7,5 km o.16: 2. Jean Claude Jantjies en 3. Franklin Stoffels.

1500m o.14 3. George Perrins, o.12 2. Daniston Perrins.

7,5km puntewedren o.16 1. Graeme Ockhuis 3. Jean Claude Jantjies. 3km o.12 1. Daniston Perrins. Uitvalwedren - Elites 2. Avery Arendse.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za