Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vintage Idees-mark

Vintage Idees-mark
 
2011-04-14


VINTAGE IDEES in en Incanda meubels hou ’n mark by die Simondium Country Lodge vanaf 29 April tot 2 Mei.

Snuffel rond vir ’n verskeidenheid van nostalgiese dekor-items, juweliersware, glasgoed, silwerware, kombuisgoed, tuinbybehore en ander tierlantyntjies.

Daar sal ’n uitstalling van veteraanmotors wees en ’n werksessies deur Incanda deskundiges wat jou sal wys hoe om nuwe lewe in outydse meubels te blaas. Die mark is oop vanaf 09:30 tot 16:00 van Vrydag tot Sondag en tot 14:00 op 2 Mei. Toegang is R30 (kinders gratis). Skakel 021-874-1046 (www.festiveideas.co.za).




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za