Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Young Standards loop hulle vas

Young Standards loop hulle vas
 
2011-04-14


DIE hoogs gemotiveerde Young Gardens- rugbyspan het daarvoor gesorg dat Young Standards hulle Saterdag vasgeloop het en in ’n spannende wedstryd die aftog moes blaas met 8-9.

Die wedstryd was tot die einde in die weegskaal met Standards wat geboer het op die doellyn van Gardens. Verskeie omstrede beslissings het beide spanne aan die raai gehad en Young Standards is talle male gestraf vir hul dryfwerk wat tot groot frustrasie gelei het.

Young Gardens se punte is aangeteken deur Cheslyn de Villiers met 3 strafdoele, terwyl Elroy Arendse ná ’n skitterende breekslag vir Standards gaan druk het. Rico Davey het ’n strafdoel oorgeklits.

Standards se tweede span het verras en klop die ligakampioen van die afgelope 3 jaar met 5-3. Dit was Young Gardens se tweede span se eerste nederlaag in 3 jaar. Standards se derdes wen ook met 14-8, terwyl die o.14 span van Standards 24-5 en die o.12 span van Standards met 22-10 gewen het.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za