Sasha-Lee tree op
2011-04-14
PLAASLIKE kunstenaars Loren Erasmus en Danie du Toit gaan op Sondag saam met Emo Adams, Sasha-Lee, Jonathan Ruban, Quinton Manuels en die Take Note Band die verhoog deel in die Strauss-saal, Paarl om 19:30. Kaartjies is R80 per persoon (R30 vir kinders onder 12 jaar). Vir besprekings en navrae, skakel Loren Erasmus by 073-627-1709.
More
News
|