Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankbare ouer

Dankbare ouer
 
2011-04-14


AAN al die personeel by Paarl Hospitaal wat op 2 April aan diens was: graag wil ek u bedank vir die vinnige, vriendelike en bekwame diens wat u aan my gesin gelewer het.

Duidelik kan ’n mens sien dat julle meer as net jul professionele dienste lewer en alle mense met respek hanteer.

Ek wil veral sr Tina Hendricks bedank, wat ons so innig bygestaan het met my seun se ongelukkige voorval. U is ’n sonstraal wat die hele hospitaal selfs in beswarende omstandighede ophelder. Mag die Here u seën en versterk om meer gesinne by te staan in hul uur van nood. Nogmaals dankie.

Tevrede pasiënt




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za