Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-04-21


* Ek het suster Rita Hendricks by Paarl Hospitaal bedank vir goeie diens (nie Tina Hendricks soos foutiewelik in my brief gepubliseer nie).
* Punte vir Wilhelm en Khabelo van Drakenstein Water wat 2de Laan Wellington se waterprobleem om 19:00 kom oplos het, 10 minute nadat dit gerapporteer is.
* Ja, doen ASB iets om die Bergrivier skoon te maak. Dink net hoeveel mense kan dan werk kry. Alet
* Ontgin asb die potensiaal rondom die Bergrivier.
* Doodskis op wiele - ons land moet ander lande se wetgewing toepas waar elke motor op die pad elke 2 jaar padwaardigheidstoets deurgaan - dit sal verhoed dat daar so baie ongelukke plaasvind van onpadwaardige taxi’s en motors (soos gladde bande wat niemand nagaan).
* Ek wonder hoeveel oud-personeel van Paarl Media sit nog steeds sonder werk, maar base leef nog lekker.
* Doodkis op wiele: Kan nie glo verkeersbeamptes was sprakeloos. Dit gebeur gereeld. Kom kyk ’n bietjie na voertuie met een lig of ligte wat te hoog gestel is.
* Die NPP en DCP werk vir die ANC. Is ons bruin kiesers nog altyd blind?
* Dis weer verkiesingstyd met hope klein partye. Hulle is ’n mors van tyd.
* Thank you Paarl Post, after publication of my complaint, municipality has now assisted me with a place to put my Wendyhouse. - M.E. Simons
* Motoris ry Donderdagaand 14 April 23:00 in Optenhorststraat Paarl oor ons Jack Russell-hondjie dat deel van sy buffer agterbly - maar stop nie!
* Ek vra groot ASB, kyk na taxi’s waarmee skoliere smiddae ry, erg word oorlaai!! Ons soek nie nog rampe nie.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za