Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bees pla

Bees pla
 
2011-04-21


WANNEER gaan die gevaar van loslopende beeste wat dag en nag op die Paarl/Wellington pad losloop, permanent opgelos word?

Vriende was onlangs in so ’n byna noodlottige ongelulk betrokke.

Daar is oor die afgelope jare op hierdie pad talle ongelukke as gevolg van die munisipaliteit se nalatigheid om met ’n permanente oplossing na vore te kom.

Moet daar nog verder met mense se lewens gedobbel word?

James Stigant




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za