Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Polisieman vas oor diefstal

Polisieman vas oor diefstal
 
2011-04-21


’n GESIENE polisieman is onlangs in hegtenis geneem weens diefstal.

A/o Leon Jacobs, speurhoof van Groot Drakenstein polisiestasie, word daarvan beskuldig dat hy R27 000 gesteel het wat aan ’n verdagte behoort het.

Die polisie se provinsiale polisiewoordvoerder, kol Billy Jones, het bevestig dat Jacobs in hegtenis geneem is.

“Die saak word krimineel en departementeel ondersoek.”

Hy verskyn weer op 9 Mei in die hof.

Volgens ingeligtes is die R27 000 wat Jacobs glo geneem het, in besit van ’n vermeende dwelmsmous, Colin Warner van Kylemore, gevind.

Dit is toe verseël en vir forensiese ontleding weggestuur om te bepaal of die geld met dwelms in aanraking gekom het, maar die kontant is na bewering deur Jacobs onderskep.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za