Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gratis borsondersoeke

Gratis borsondersoeke
 
2005-10-20


DIE Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) fokus gedurende Oktober weer op borskankerbewustheid.

Vrouens kry die geleentheid om ’n gratis borsondersoek te kry en in die proses te leer hoe om ’n borsselfondersoek te doen.

Vroue kan Dinsdag by Zions VGK en Vrydag 28 Oktober by Paarl Medi-Clinic klinieke bywoon. Bespreek vir albei by 873-6358.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za