Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wen kaartjies na bruidskou

Wen kaartjies na bruidskou
 
2011-04-21


HERFS FAB, die grootste Bruidskou in die Wes-Kaap, word weer op 7 en 8 Mei in die Kaapse Internasionale Konvensiesentrum aangebied.

Voornemende bruidspare en ook diegene wat 地 spesiale geleentheid aanbied of bywoon, kan uitsien na hierdie ekstravaganza van spesiale drag, modes en trouklere, produkte en dienste om van enige geleentheid 地 reuse-sukses te maak en daar sal selfs ook unieke juweliersware op tentoonstelling wees.

Besoekers kry die geleentheid om met meer as 地 100 uitstallers te gesels. Besoekers kry dan die geleentheid om te onderhandel met uitstallers en ook 地 fees van idees te sien.

Die twee daaglikse modeskoue beloof ook om soos altyd 地 wenner te wees, aangesien voornemende bruide en matrikulante dan die geleentheid kry om die vele modes van naderby te betrag.

Een gelukkig paartjie kry ook die geleentheid om die groot prys van R70 000 te wen ter aanwending vir hul troudag (sien www.fabbridal.co.za).

Toegang tot die Ekspo is R70 per persoon en sluit die modevertonings om 11:00 en 15:00 in. Die skou is oop Saterdag 7 Mei (09:00 tot 17:30) en Sondag 8 Mei (09:00 tot 17:00).

) Tien Paarl Post paartjies kan gratis toegang na die skou wen. Al wat u hoef te doen, is om die organiseerders Dinsdag 26 April te skakel op tel 021-981-4737 tussen 10:00 en 10:10 die oggend. Die eerste tien inbellers wen elk 地 dubbelkaartjie vir 地 gratis besoek aan die ekspo.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za