Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Villagers Newton bly op wenpad

Villagers Newton bly op wenpad
 
2011-04-21


DIE rugbyspan Newton Villagers het Saterdag op Cloetesville vir Evergreens van Stellenbosch met 18-15 kafgedraf.

Die tuisspan het die besoekers onder groot druk geplaas met sy swaar pak voorspelers.

In die eerste helfte met die wind van agter het Newton met die ligter pak voorspelers die bal lug gegee en in die proses twee drieë gedruk.

Die tuisspan het in die tweede helfte baie aanvalle geloods, maar die rotsvaste verdediging van Villagers het hulle nie toegelaat om meer drieë te druk nie.

Die sterk wind in die tweede helfte het dit baie moeilik gemaak vir Newton se voorspelers, maar hulle moet krediet kry vir hul verdediging en samespel.

Hier het Ricardo Fortuin, Wayne Williams en Gilmore Koopman uitgeblink.

Driedrukkers vir Villagers was Destino Didloft, Riaan Solomons en Chris Philander. Solomons was in die kol met ’n strafdoel.

Die tweede span het gewen met 22-0.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za