Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Feesrugby op Boland-stadion

Feesrugby op Boland-stadion
 
2011-04-21


VIR die eerste keer in die Boland Rugby-unie se geskiedenis word ’n o.19 Paasfees-rugbytoernooi op die Boland-stadion op Wellington aangebied, van vandag tot Maandag.

Die agt hoërskole wat tydens dié toernooi in aksie gaan wees, is almal van die Wes-Kaap.

Die deelnemende skole is Weston Hoërskool (Vredenburg), Bredasdorp Hoërskool, Ashton Hoërskool, Wellington Sekondêr, Zisukhamyo Sekondêr (Phillippi), Scottsdene Sekondêr (Kraaifontein), Hoërskool Langenhoven (Riversdal) en Albertinia Hoërskool.

Dié toernooi sal as ’n uitklop-toernooi beslis word, met elke skool wat drie wedstryde sal speel.

Die eerste wedstryde begin vandag om 16:00. Saterdag en Maandag se wedstryde begin om 10:00.

Vir navrae, skakel met Denver Pienaar (082-774-5921 of denver@bolandrugby.com) by Boland Rugby.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za