Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skoolseun blink uit in krieket

Skoolseun blink uit in krieket
 
2011-04-21


LIZAAD Williams, ‘n graad 12-leerder van Hugenote Hoërskool, se droomkrieketseisoen duur voort.
Nadat hy reeds vroeër vanjaar in beide die SA Skolespan en SA o.19-span opgeneem is, is hy pas weer gekies vir die SA o.19-span wat in Julie vanjaar na Engeland toer vir ’n reeks van sewe wedstryde teen Engeland se o.19-span.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za