Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitstalling op Wellington

Uitstalling op Wellington
 
2011-04-28


DIE opening van die bekende waterverfskilder, Louis Hiemstra, se jongste uitstalling van skilderye vind op 7 Mei om 11:00 op De Compagnie-wynlandgoed buite Wellington plaas.
Die opening word waargeneem deur die radio-aanbieder Margo Luyt, terwyl die musiek deur Lucie von Molendorff verskaf sal word. Die uitstalling genaamd Verf en Vers is te sien tot 8 Mei. Meer besonderhede by 082-579-4235.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za