Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gestremdes byeen

Gestremdes byeen
 
2011-04-28


DIE Boland Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes hou volgende Donderdag (5 Mei) om 18:30 ’n bestuursvergadering by die Worcester Tennisklubhuis by Bolandpark.

Die bestuur versoek dat klubverteenwoordigers van die al die geaffilieerde klubs teenwoordig moet wees. Klubs wat wil inskakel is ook welkom om die vergadering by te woon. Vir navrae, skakel Avril Farao (082-770-3071) of (023-342-3770).


More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za