HJS skitter met gholf
2011-04-28
Hoër Jongenskool Paarl is een van 25 skole in die Boland wie se gholfspelers na die geborgde gholfdag van Swingfit genooi is. Hulle het hulle goed van hulle taak gekwyt deur die toernooi te wen.
Die spanlede is Lourens Kleynhans, Lodrick Lourens, Jan-Henry Jordaan en Daniel Mantel. Mantel het ook die beste gevaar, met ’n ronde van 69 houe.
More
News
|