Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Agri Cape Week skop af

Agri Cape Week skop af
 
2011-05-05


DAAR is nog vandag en môre kans om die Bien Donné Agri Cape Week te besoek. Die expo fokus op die vrugte-, wyn-, en uitvoerbedrywe.

Die ekspo sluit in ’n uitstalling oor resultate van navorsing, demonstrasies, konferensies en werkswinkels, asook vermaak.

Agri Mega bied die skou aan in samewerking met die Landbounavorsingsraad.

Vandag is daar ’n landboujeugleierskonferensie, ’n Vinpro-werkswinkel en ’n beroepsveiligheidseminaar (15:00).

Vrydag is daar ’n kompetisie vir trekkerbestuurders en ’n landbou-arbeidskonferensie asook ’n program vir plaaswerkers.

’n Werkswinkel vir plaasvroue begin 12:30 en sluit ’n ligte middagete in. Die onderwerpe sluit in selfbeeld en persoonlike versorging.

Vir navrae, kontak Reinette Basson by 021-863-0701.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za