Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Keuringsdag vir Strooidakfeesmark

Keuringsdag vir Strooidakfeesmark
 
2011-05-05


’n KEURINGSDAG vir diegene wat belang stel om hul produkte by die jaarlikse Strooidak-feesmark in November te verkoop, word eersdaags gehou.

Artikels sal deur ’n keurkomitee vir gehalte en prys gekeur word op 14 Mei te De Tyger NG Gemeente (hoek van Hannes Louw-rylaan en McGuiness-straat) in Parow). Dit bied jou ook die kans om gekeur te word vir De Tyger se Feesmark.

Die sluitingsdatum vir aansoeke vir die keuringsdag is 6 Mei. Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie. Uitstallers met handgemaakte artikels sal voorkeur geniet, volgens kwaliteit, keurige aanbieding en bekostigbaarheid (vir die Kersgety).

Vir navrae, kontak my by 072-229-8396 of strooidakfeesmarkpaarl@gmail.com.

Margie du Plessis




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za