Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boem, boem ons gaan groen

Boem, boem ons gaan groen
 
2011-05-05


KLEUTERS kan op Saterdag 7 Mei om 10:00 in die Paarl Stadsaal saam met Lollos van Lalaland kom sing en dans.

Dié keer kom maak ’n nuwe karakter, Disco, ook sy verskyning saam met Minki Burger, Alta Joubert en Lollos.

Dit sal die eerste keer wees dat die splinternuwe Lollos-vertoning, Boem Boem – ons gaan Groen in die Paarl opgevoer sal word. In die vertoning leer Lollos die maatjies om die aarde mooi op te pas op ’n prettige en danserige manier.

Koste is R40 en kaartjies is beskikbaar by deur. Kontak info@lollos.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za