Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2011-05-05


KRIEKET

* Paarl-Oos Krieketklub se jaarfunksie is uitgestel tot September en hul jaarlikse gholftoernooi vir volgende jaar is op 12 April 2012.

) RUGBY

* Die Tiere van Young Peoples pak hierdie Vrydag die Tigers van Tygerberg op die Faurestraat-stadion. Die wedstryde begin om 18:00.

* Young Gardens RFC speel Saterdag teen Vineyards RFC te Daljosafat-stadion.

* Young Standards se bestuursvergadering word Maandag om 19:00 by die Ebeneazer skool gehou.

* Die Paarl Rugbystreek se maandvergadering word op Dinsdag 9 Mei om 19:30 by die Hugenote Gemeenskapsaal gehou en die Rugby Kode se klubvergadering word op Woensdag 25 Mei om 19:00 by dieselfde saal gehou. Vir enige navrae, skakel 082-731-4879.

) BODYBUILDERS

* Bodybuilders in the Paarl area must register (R50) with Boland in order to take part in championships. Contact AC Adams at 021-862-8009 or 071-178-0578 for more information. Paarl will be the venue for the SA natural bodybuilding championships in October.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za