Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Toerspan vaar goed

Toerspan vaar goed
 
2011-05-05


Die o.17-rugbyspan van Hoër Jongenskool Paarl neem tans aan die SANIX-toernooi in Fukuoka, Japan, deel en het Woensdag in die halfeindstryd teen ’n Engelse toerspan gespeel.

Hulle het hul eerste drie wedstryde gewen en teen die Fukuoka-span gelykop gespeel.

Driedrukkers vir die Paarliete in die eerste wedstryde was Donovan Nicol (3 onderskepdrieë), Dalry Vermaak, Craig Corbett, Henri Nimb, Cilliers Carstens, Ruan Groenewald, Liam Hendricks, Michael van Tonder, Franco Liebenberg en Uzair Dav.

Jeandré Louw (losskakel) het in die eerste wedstryde ’n 100% slaagsyfer met sy skopvoet behaal



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za