Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FNB-span aan die wenkant

FNB-span aan die wenkant
 
2011-05-05


Die o.19 FNB-rugbyspan, wat bestaan uit rugbyspelers van Klein Nederburg Sekondêr en New Orleans Sekondêr, het aldrie hulle wedstryde tydens die onlangse St. John’s rugbytoernooi in Johannesburg gewen.

Hulle het vir HTS Daniël Pienaar (17-16), ’n Goue Leeus uitnodigingspan (13-5) en vir Parktown Boys’ High (40-5) gewen



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za