Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkoopspersoon

Verkoopspersoon
 
2011-05-05


DE JAGERS - UITRUSTERS PAARL

De Jagers het tans die volgende vakature:
Verkoopspersoon
(SPORTAFDELING)

Ons soek na 'n energieke, tweetalige (Afrikaans / Engels) persoon wat baie verkoopsondervinding het. Produkkennis en 'n belangstelling in mans- en sportdrag is baie belangrik.

Die persoon moet uitstekend kan skakel met klante en goeie verhoudings kan bou.

Moet in 'n span kan werk en 'n belangstelling hê in sport en sportdrag.

Die volgende oorwegings sal die aansoek versterk.
- Ondervinding in die kleinhandelomgewing.
- Ondervinding van akkurate en korrekte administratiewe werk.
- Rekenaarvaardighede en ondervinding van die IQ Retail pakket.
- Effektiewe voorraadkontrole moet 'n prioriteit vir die persoon wees.

Aansoeke moet vergesel word van die volgende:

- Aansoekbrief wat verduidelik hoekom u 'n goeie kandidaat vir die pos is.
- Kort CV (2 bladsye maksimum)

Stuur asb aansoeke na wminnie@dejagers.co.za (of faks na 086 572 5428) voor of op 16 Mei 2011.

Indien u teen 30 Mei 2011 nog nie van ons gehoor het nie moet u die aansoek as onsuksesvol beskou.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za