SMS
2011-05-12
* Die ANC deel kospakkies uit vir kiesers wat befonds word deur die Munisipaliteit - dis tog korrupsie? * BLB lede lag lekker. God slaap nie, wie laaste lag, lag die lekkerste. * Kiesers, moenie julle laat verblind deur die sogenaamde gelowige politieke partye nie - hulle bied geen toekoms nie. * Parking project is good job creation, but too expensive. * There’s a big problem with parking in Paarl and petrol price going up and now pay for parking. NO. * At last I can get parking in Lady Grey Street - high time parking is regulated! In Cape Town you pay more (R5 per half hour). * Boston College is ook in Lady Greystraat - studente kan dit nie bekostig om elke dag te betaal nie. * Parkeergeld is belaglik - wat van ons wat in die geboue werk wat nie so baie verdien nie, waar moet ons nou parkeer? * By wie betaal ek soggens 07:30? Wanneer ek parkeer, is daar niemand in sig om by te betaal nie. * Parkeerwag se ‘identiteitskaart’ is ’n onprofessionele stukkie plastiek. Agterop staan dat donasies welkom is. Sy het my net van die uurtarief ingelig en nie gesê dat vir korter tye minder betaal word nie. Jo * Oral in Magnoliawoonstelle staan onwettige hokke waar daar drank ens verkoop word, maar Munisipaliteit doen niks daaraan, die mense betaal ook nie. * Muur in Lantana word gou afgebreek, maar muur in Amstelhoflaan staan na hoeveel klagtes. Dis wie jy ken daar by Munisipaliteit?
More
News
|