EK sien die burgemeesterskandidaat van die DA, Gesie van Deventer, maak ’n lang lys beloftes.
Sy is self ’n boer, maar nêrens spreek sy plaasuitsettings, mense sonder dienste op plase en ander frustrasies wat die plaaswerkers daagliks in die gesig staar, aan nie.
Sy kla oor swak toestande in die dorpe maar ignoreer ook die feit dat die Munisipaliteit die afgelope paar jaar baie nuwe huise gebou het.
Ontevrede