DIE Jongboer Kongres van Agri Wes-Kaap word op 25 Mei by die Erinvale Hotel in Somerset-Wes gehou. Die sprekers is Fanie de Villiers, Philip Retief en Mike Schussler (ekonoom).
Kostes van R100 per persoon sluit middagete in.
Bespreek by Leilani@awk.co.za of 021-860-3804.