Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Koorfees by HJS se gala-aand

Koorfees by HJS se gala-aand
 
2011-05-12


DIE gewilde musiekgroep C2C van Stellenbosch tree vanaand om 19:00 op by die gala-aand van Hoër Jongenskool Paarl se Kultuurweek.

Dié aand neem die vorm aan van ’n koorfees met kore van tien skole van die omgewing wat die verhoog met die HJS vokale ensemble sal deel.

Die aand word afgesluit met ’n massa-item deur ongeveer 450 koorlede. Kaartjies vir hierdie geleentheid is R50.

Kaartjies is beskikbaar by die skool (021-872-2875) en navrae kan gerig word aan Marissa van Zyl by mvzyl@paarlboyshigh.org.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za