Opening
2011-05-12
DIE organisasie Amharic het op 1 Mei ’n “Walk-in Centre” geopen by die Amstelhof Besigheidspark in Amstelhoflaan en beywer hulle met die welstand van die gemeenskap en veral die jeug. Met ’n donasie van R20 000 wat hulle van die Drakenstein Munisipaliteit ontvang het, kon hulle rekenaars aankoop vir publieke gebruik. Die publiek kan hier inligting op die internet soek, dokumente tik en leerders kan hul take hier doen.
More
News
|