Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Só werk parkering in Paarl middedorp

Só werk parkering in Paarl middedorp
 
2011-05-12


BESOEKERS aan die Paarlse middedorp was die afgelope week maar bot met die nuut-aangestelde parkeerwagte.

Dit kom nadat Paarliete al jare lank bederf is met onbeheerde gratis parkering in die middedorp.

Maar dit het nou tot ’n einde gekom met parkeerwagte, geklee in helder oranje en geel jakkies en gewapen met elektroniese handtoestelle wat tans die parkering beheer in Lady Greystraat, vanaf Hoofstraat tot en met Versterstraat, asook Jan Phillpsplein­­. Parkering kos deurgaans R3 per halfuur of gedeelte daarvan.

Motoriste kan op betaalstrokies aan te dring. Enige klagtes kan deurgegee word aan Johan Pauw se kantoor by 021-872-0471.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za