Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-05-19


* At last I can find parking in Lady Grey Street!
* Die parkeertarief is belaglik. Julle is besig om die bietjie besighede wat in die middedorp is, ook dood te maak.
* Hoekom ontvang motoriste nie kwitansies vir bewys van betaling vir parkering?
* Mnr Williams jy is ’n skoolhoof jy moet jou skaam vir jou gedrag in die huis van die Here, jy is geen rolmodel vir die leerders in Wellington.
* Ds Mac kay hou tog op met leuens en maak reg wat in jou hart is.
* Te koop-borde ook in woonbuurte hinderlik. My huis nie te koop, maar sypaadjie vol borde. Agente is arrogant.
* Te koop-bordjies: kla sal julle net kla want vooruitgang in die Paarl wil die klakouse nie hê nie. Die ossewa-tydperk is verby.
* Die eiendomsagente werk baie hard, dié wat kla oor die borde, is jaloerse agente, wat heeldag agteroor sit en koffie drink.
* Ek raak al naar om elke dag in die eiendomsbordjies vas te kyk, verwyder dit asb!!
* Wat van die besighede (soos ’n sekere swembadmaatskappy) wat hul advertensieborde teen elke tweede lamppaal of boom vassit?
* Uit die hokke tussen Magnolia-woonstelle blêr musiek heelnag tot volgende oggend wanneer dit opstaantyd vir werk is. Is polisie op patrollie doof of min gepla?
* Dankie aan die boere wat met hul varkmis so ’n stank oor Wellington laat hang - dit maak etenstyd so aangenaam saam met die vlieë.
* Attention all, Corner Pets has moved to their residence in Main Street! Now that we all know, can the Municipality please do something about the messy signage still visible at the property?
* So werklikwaar gebeur dit weer! Mbekweni-polisie se telefone af Dinsdagoggend toe ek klagte wou indien! Die hele oggend vanaf 23:45. JP Goodman
* Belaglik! Padteken wys dis 60min gratis parkering op Jan Phillipsplein, nou moet jy betaal!
* Another nail in the commercial coffin for central Paarl. When will the Municipality and (greedy) private decision makers ever learn? Viva Paarl Mall, Viva!
* Dit wil voorkom of die Munisipaliteit ernstig is dat besighede in die dorp moet sluit weens bankrotskap.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za