Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nie so maklik

Nie so maklik
 
2011-05-19


DIT is nie so maklik om die mense wat jaag te vang nie, want die polisie kan nie bewys dat die mense wat so jaag, die mense is wat daar staan nie.

Hulle kan almal wat daar is wel aankla vir rusverstoring, maar ook net as die mense wat daar staan, raas, maar dit is nie die geval nie want meeste van hulle luister nie musiek nie.

Dit lyk my die mense wat so kla oor die geraas is almal mense wat in groot huise bly en baie geld het.

Hoekom maak hulle nie eerder ’n poging om die mense weg te kry deur ’n stuk plaasgrond te koop en ’n renbaan daarop te bou nie?

Laat hulle betaal om te jaag.

Almal weet die naaste resiesbaan is Killarney en dit is te ver.

So dalk lyk ’n R200-boete vir rusverstoring na ’n “bargain”, vir dié bietjie pret!

Pretsoeker




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za