Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tien skole by sportdag

Tien skole by sportdag
 
2011-05-19


DIE GM Thorp Paarl Wintersportdag word deur WA Joubert Laerskool aangebied op 21 Mei (08:30-13:30) op die Bethel-sportterrein.

Rugby- en netbalwedstryde vir o.7 tot o.13 spanne sal aangebied word.

Tien skole, insluitend Franschhoek Hoërskool, Bridge House, Drakenstein Laerskool, Courtrai Laerskool en WA Joubert Laerskool, neem deel.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za