Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stories met Eric Nobbs

Stories met Eric Nobbs
 
2011-05-19


ERIC NOBBS volg in die spore van die legendariese Patrick Mynhardt, in die rol van Oom Schalk Lourens en die vertolking van Herman Charles Bosman se stories in die produksie “Leopards, Love Potions and other Marico Tales”.
Dié produksie is op 27 Mei te sien by die Breytenbach-sentrum om 20:00. Kaartjies teen R80 kan bespreek word by 082-812-1112.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za