Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help 'n bietjie

Help 'n bietjie
 
2011-05-26


KAN die Munisipaliteit nie ’n verandering maak in die bane by die robot in die Boulevard en Ceciliastraat nie?

Die robot wys ’n groen pyltjie om links te draai sodat die verkeer beter kan vloei, maar o wee, die baan word geblok deur voertuie wat reguit wil ry.

Kan die pyl op die rybaan nie asseblief verander word na slegs links draai na Cecilia- straat nie, en die regterbaan die reguitpyl?

Die verkeer hoop onnodig op en dit bou frustrasies ook op!

MN




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za