MNR ALFREDO SAMUELS besit ’n nuwe werwingsagentskap genaamd Business Solutions in Versterstraat, Paarl.
Hy het verskeie rekenaarvaardige jongmense en verteenwoordigers, insluitend myself, in diens geneem, maar nou nog nie ons April-salarisse betaal nie.
Mense moet asseblief nie van hierdie agentskap gebruik maak nie – hy maak misbruik van sy werknemers en is nie eerlik met ons nie, want hy maak aanmekaar beloftes wat hy nie nakom nie. Jurie Neethling