Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eekhorinkies

Eekhorinkies
 
2011-05-26


HET die lewe van eekhorinkies dan geen waarde nie? My ontsteltenis en teleurstelling is vanweë die drie verminkte, dooie liggaampies van eekhorinkies wat waarskynlik deur voertuie getref was.

Een dooie eekhorinkie in Langenhovenlaan, Paarl, is natuurlik geen ongewone gesig nie, maar drie van hulle binne een week en binne ’n strekking van sowat 100 meter voor jou deur laat veel te wense oor.

Die diertjies kruis dikwels Langenhovenlaan vanaf die kant van die begraafplaas en terug. Hulle het al vir ons en van ons kinders soos vriende geword, want ons nooi hulle net oor om neute te gaps of om in die bome te speel/baljaar.

Ek vra voertuigbestuurders om versigtig te ry.

Diereliefhebber




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za