Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ligstraal hou ’n dans

Ligstraal hou ’n dans
 
2011-05-26


DIE Ligstraal Skool vir gestremdes bied op Vrydag 10 Junie vanaf 20:00 ’n Winter piekniekdans in die Huguenot Gemeenskapsaal aan.

Die Naturals-band sal die gaste tot laat aan met goeie musiek vermaak.

Kaartjies vir die piekniekdans kos R80 per persoon en gaste moet hul eie eet- en drinkgoed saambring.

Vir verdere navrae en om jou kaartjie te bespreek, kontak Jolene Adams by 021 862 7182.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za